Speak to a Consultant

Kern inligting

Vereistes
Suksesvolle voltooiing van KABV Graad 4 of 'n ekwivalent daarvan.
Uitkomste
Elke vak eindig met 'n vorderingstoets.
Voorgestel vir
9-11
jarige leerders
Roosters
Jaarlikse skool kalenderLesrooster
Leerdersboeklys
Gaan die leerdersboeklys nateken op

Main information

Requirements
Suksesvolle voltooiing van KABV Graad 4 of 'n ekwivalent daarvan.
Outcomes
Elke vak eindig met 'n vorderingstoets.
Suggested for
9-11
year old students
Timetables
View school term calendarView lesson timetable
Textbook List
View the textbook listEnquire Now

What is the

Graad 5

curriculum?

Wat is die

Graad 5

kurrikulum?

CambriLearn se Graad 5-kurrikulum is in lyn met die nasionale KABV-kurrikulum en bied die verpligte Graad 5-vakke, Afrikaans (huistaal), Engels (eerste addisionele taal), Wiskunde, Lewensvaardighede, Natuurwetenskappe en Tegnologie, en Sosiale Wetenskappe aan.

Elke kursus het 'n gestruktureerde lesplan wat deur professioneel opgeleide en gekwalifiseerde onderwysers geskep is. Leerlinge sal toegang hê tot regstreekse aanlyn lesse, en 'n biblioteek van opgeneemde lesse, waarna hulle kan verwys as hulle enige uitdagings met 'n spesifieke onderwerp ondervind.

Die leerling se vordering word op CambriLearn se Studente Spoorsnyer gevolg. Leerlinge sal ook take en oefen vraestelle voltooi, wat deur hul onderwysers gemerk word. Die gemerkte assesserings en oefen vraestelle sal individuele terugvoer hê om die leerling te help verbeter.

Graad 5

school fees

Graad 5

skoolgeld

CambriLearn bied drie aanpasbare pakkette aan om aan die individuele leerlinge se behoeftes te voldoen. Jy kan die pakket vergelyking en geskatte kosteberekening vir ons KABV-kurrikulum aanbod hier sien.

CambriLearn offers three customisable packages to meet the individual student's needs. You can view the package comparison and estimated cost breakdown for our CAPS Curriculum offering here.

CambriLearn offers two customisable packages to meet the individual student's needs. You can view the package comparison and estimated cost breakdown for our British Curriculum offering here.

Parents can combine the Standard and Premium packages by selecting the needed support for a specific subject.

CambriLearn offers two customisable packages to meet the individual student's needs. You can view the package comparison and estimated cost breakdown for our Pearson Edexcel Curriculum offering here.

Parents can combine the Standard and Premium packages by selecting the needed support for a specific subject.

Graad 5

entry requirements

Graad 5

toelatingsvereistes

Leerlinge moet KABV Graad 4 of 'n ekwivalent voltooi het wanneer hulle vir KABV Graad 5 inskryf. Dit is geskik vir leerlinge tussen die ouderdom van 9- tot 11 jaar oud.

Verslae  

Leerlinge moet alle vakke binne 'n graad voltooi voordat hulle in aanmerking kom om 'n rapport te ontvang. 'n Rapport is ook op versoek beskikbaar.

Admissions and assessment

Toelatings en assessering

If you're uncertain about the grade or level that your child should be enrolled in, you can speak to one of our education consultants who will determine if your child should complete an assessment to establish their appropriate schooling level.

As jy onseker is oor die graad of vlak waarop jou kind ingeskryf moet word, kan jy met een van ons onderwys konsultante praat wat sal bepaal of jou kind 'n assessering moet voltooi om hul geskikte skoolvlak te bepaal.

Praat met 'n toelatingsadviseur

Praat met een van ons opvoedingspesialiste wat jou sal help om die regte kursusvlak en produkpakket te kies om aan die spesifieke behoeftes van jou kind te voldoen.

  • Ontmoet met die konsultant
  • Bespreek jou kind se behoeftes
  • Kry die regte pakket
  • Teken enige tyd van die jaar op
Praat met 'n konsultant

All CambriLearn

Graad 5

Subjects

No similar courses found.