CambriLearn se Graad 2-kurrikulum is in lyn met die nasionale KABV-kurrikulum en bied die verpligte Graad 2-vakke, Afrikaans (huistaal), Engels (eerste addisionele taal), Wiskunde en Lewensvaardighede aan.
Elke kursus het 'n gestruktureerde lesplan wat deur professioneel opgeleide en gekwalifiseerde onderwysers geskep is. Leerlinge sal toegang hê tot regstreekse aanlyn lesse, en 'n biblioteek van opgeneemde lesse, waarna hulle kan verwys as hulle enige uitdagings met 'n spesifieke onderwerp ondervind.
Die leerlinge se vordering word op CambriLearn se Studente Spoorsnyer gevolg. Leerlinge sal ook take en oefen vraestelle voltooi, wat deur hul onderwysers gemerk word. Die gemerkte assesserings en oefen vraestelle sal individuele terugvoer hê om die leerling te help verbeter.
CambriLearn bied drie aanpasbare pakkette aan om aan die individuele leerlinge se behoeftes te voldoen. Jy kan die pakket vergelyking en geskatte kosteberekening vir ons KABV-kurrikulum aanbod hier sien.
CambriLearn offers three customisable packages to meet the individual student's needs. You can view the package comparison and estimated cost breakdown for our CAPS Curriculum offering here.
CambriLearn offers two customisable packages to meet the individual student's needs. You can view the package comparison and estimated cost breakdown for our British Curriculum offering here.
Parents can combine the Standard and Premium packages by selecting the needed support for a specific subject.
CambriLearn offers two customisable packages to meet the individual student's needs. You can view the package comparison and estimated cost breakdown for our Pearson Edexcel Curriculum offering here.
Parents can combine the Standard and Premium packages by selecting the needed support for a specific subject.
Leerlinge moet KABV Graad 1 of 'n ekwivalent voltooi het wanneer hulle vir KABV Graad 2 inskryf, of CambriLearn se KABV Graad 1-kurrikulum voltooi het of 'n ekwivalente kursus. Dit is geskik vir leerlinge tussen die ouderdom van 6- tot 8 jaar oud.
Leerlinge moet alle vakke binne 'n graad voltooi voordat hulle in aanmerking kom om 'n rapport te ontvang. 'n Rapport is ook op versoek beskikbaar.
If you're uncertain about the grade or level that your child should be enrolled in, you can speak to one of our education consultants who will determine if your child should complete an assessment to establish their appropriate schooling level.
As jy onseker is oor die graad of vlak waarop jou kind ingeskryf moet word, kan jy met een van ons onderwys konsultante praat wat sal bepaal of jou kind 'n assessering moet voltooi om hul geskikte skoolvlak te bepaal.
Praat met een van ons opvoedingspesialiste wat jou sal help om die regte kursusvlak en produkpakket te kies om aan die spesifieke behoeftes van jou kind te voldoen.
Congratulations on taking the first steps in learning more about CambriLearn!
Please check your email for the download link to your brochure. If you haven't received it within 15 minutes, please check your spam folder / junk mail folder.
Your enquiry was not sent. Please submit again.