Wat behels ‘n Britse kurrikulum aanlyn skool?  

Die rede waarom ouers en leerlinge die internasionale Britse kurrikulum kies is vir sy unieke buigsaamheid, wat leerlinge die geleentheid bied om teen hul eie pas te werk. Verder geniet leerlinge wat oorsee wil studeer ook die voordeel van 'n internasionaal erkende kurrikulum wanneer hulle aansoek doen by universiteite regoor die wêreld.

Die skoolvlakke wat studente sal volg

Primêre Fase 1-6

CambriLearn se Primêre Fase aanlyn skool volg die internasionale Britse kurrikulum wat die opvoedkundige reis vir leerlinge van 5- tot 11 jaar oud begin.

LEER MEER

Laer Sekondêr & Internasionale GCSE

CambriLearn se internasionale Britse kurrikulum-kursusse begin by Foundation I&II wat 'n stewige grondslag lê ter voorbereiding vir die Cambridge IGCSE-eksamens.

LEER MEER

AS & A Vlakke

CambriLearn se AS en A vlak kursusse help studente voorberei vir hul Cambridge-eksamens.

LEER MEER

Voorskool &
Primêre Fase 1-6

Dit bied ‘n unieke buigsaamheid, wat leerlinge toelaat om teen hul eie pas te werk. Deur jou kind, of leerlinge, vir die internasionale Britse kurrikulum in te skryf, kan jy 'n gebalanseerde opvoeding bied wat hulle help om te floreer deur hul skooljare.

Die vakke bestaanuit Wiskunde, Wetenskap en Engels met aanvullende kursusse beskikbaar vir sosio-emosionele vaardighede en robotika.

Laer Sekondêr & Internasionale GCSE

CambriLearn se internasionale Britse kurrikulum-kursusse begin by Foundation I&II wat 'n stewige grondslag lê ter voorbereiding vir die Cambridge IGCSE-eksamens. Hierdie vlak is vir leerlinge tussen die ouderdomme van 12- en 17 jaar oud.

Ouderdomme: 

12-13

Ouderdomme: 

14-15

AS & A Vlakke Skool

CambriLearn se AS en A vlak kursusse help studente voorberei vir hul Cambridge-eksamens. Die AS vlak is die minimum vereiste vir universiteitstoelating, maar leerlinge het die opsie om A vlak-eksamens te skryf as ‘n oorbruggingskursus vir universiteit, wat jou kans vir toelating selfs beter sal maak. Gemaak vir studente tussen die ouderdomme van 17- en 19 jaar oud.

Ouderdomme: 

17

Ouderdomme: 

18-19

Praat met 'n toelatingsadviseur

Praat met een van ons opvoedingspesialiste wat jou sal help om die regte kursusvlak en produkpakket te kies om aan die spesifieke behoeftes van jou kind te voldoen.

  • Ontmoet met die konsultant
  • Bespreek jou kind se behoeftes
  • Kry die regte pakket
  • Teken enige tyd van die jaar op
praat met 'n konsultant

Gereelde Vrae

Wat is jul fooie?

Hoe werkdie buigsaamheid?

Hoe werk CambriLearn en die Internasionale
Britse kurrikulum?

Wat is die internasionale Britse kurrikulum?

Aanvaar universiteite CambriLearn studente?

Wat is dievoordele van die Britse kurrikulum?