Kern inligting

Vereistes
KABV Grade 12
Uitkomste
Kursus eindig met ’n vorderingstoets
Voorgestel vir
17-18
jarige leerders
Roosters
Jaarlikse skool kalenderLesrooster
Leerdersboeklys
Gaan die leerdersboeklys nateken op

Main information

Requirements
KABV Grade 12
Outcomes
Kursus eindig met ’n vorderingstoets
Suggested for
17-18
year old students
Timetables
View school term calendarView lesson timetable
Textbook List
View the textbook listEnquire Now

What is the

Graad 12

Curriculum?

IEB?

Wat is die

Graad 12

kurrikulum?

Die Graad 12-kurrikulum by CambriLearn is in lyn met die nasionale KABV-kurrikulum en bied beide verpligte en opsionele vakke. Verpligte vakke sluit Wiskunde, Wiskundige Geletterdheid, Engels, Afrikaans en Lewensoriëntering in, terwyl die opsionele vakke Rekeningkunde, Fisiese Wetenskappe, RTT (Rekenaartoepassingstegnologie), Verbruikerstudies, Toerisme, Besigheidstudies, Lewenswetenskappe, Geografie en Geskiedenis insluit.

Elke kursus is deurdag saamgestel deur hoogs gekwalifiseerde onderwysers en bied ’n gestruktureerde lesplan. Studente kry toegang tot regstreekse aanlyn lesse sowel as ’n biblioteek van opgeneemde lesse, wat ’n waardevolle hulpbron is om spesifieke probleme aan te spreek.

CambriLearn se Student Tracker hou studente se vordering deur hul akademiese reis dop. Studente ontvang ook take en proefeksamens, met persoonlike terugvoer van onderwysers om verbetering aan te moedig.

Graad 12

school fees

Graad 12

skoolgeld

CambriLearn bied drie aanpasbare pakkette aan om aan die individuele leerlinge se behoeftes te voldoen. Jy kan die pakket vergelyking en geskatte kosteberekening vir ons KABV-kurrikulum aanbod hier sien.

CambriLearn bied twee aanpasbare pakkette aan om aan die individuele leerlinge se behoeftes te voldoen. Jy kan die pakket vergelyking en geskatte kosteberekening vir ons KABV-kurrikulum aanbod hier sien.

CambriLearn offers two customisable packages to meet the individual student's needs. You can view the package comparison and estimated cost breakdown for our CAPS Curriculum offering here.

CambriLearn offers two customisable packages to meet the individual student's needs. You can view the package comparison and estimated cost breakdown for our British Curriculum offering here.

Parents can combine the Standard and Premium packages by selecting the needed support for a specific subject.

CambriLearn offers two customisable packages to meet the individual student's needs. You can view the package comparison and estimated cost breakdown for our IEB pathway offering here.

Parents can combine the Standard and Premium packages by selecting the needed support for a specific subject.

CambriLearn offers two customisable packages to meet the individual student's needs. You can view the package comparison and estimated cost breakdown for our Pearson Edexcel Curriculum offering here.

Parents can combine the Standard and Premium packages by selecting the needed support for a specific subject.

Graad 12

entry requirements

Graad 12

toelatingsvereistes

Studente moet KABV Graad 11 voltooi het voordat hulle KABV Graad 12 betree. Dit is geskik vir studente tussen die ouderdomme van 17 en 18 jaar.

Hierdie kursus is ontwerp om studente voor te berei vir die Graad 12 proefeksamen en finale eksamen. Beide die proefeksamen en die finale eksamen word deur die Suid-Afrikaanse Departement van Onderwys opgestel en verskaf.

Verslae

CambriLearn is by SACAI geregistreer, en daarom sal elke CambriLearn KABV Graad 12-student toegang hê tot hul uitslae sodra dit op die SACAI-kandidaatportaal gepubliseer is. Studente sal die amptelike staat van uitslae by hul gekose eksamensentrum kan afhaal. (Neem asseblief kennis: die amptelike Umalusi-matrieksertifikaat word teen Julie van die jaar ná die student se finale eksamens uitgereik.)

Admissions and assessment

Toelatings en assessering

If you're uncertain about the grade or level that your child should be enrolled in, you can speak to one of our education consultants who will determine if your child should complete an assessment to establish their appropriate schooling level.

As jy onseker is oor die graad of vlak waarop jou kind ingeskryf moet word, kan jy met een van ons onderwys konsultante praat wat sal bepaal of jou kind 'n assessering moet voltooi om hul geskikte skoolvlak te bepaal.

Praat met 'n toelatingsadviseur

Praat met een van ons opvoedingspesialiste wat jou sal help om die regte kursusvlak en produkpakket te kies om aan die spesifieke behoeftes van jou kind te voldoen.

  • Ontmoet met die konsultant
  • Bespreek jou kind se behoeftes
  • Kry die regte pakket
  • Teken enige tyd van die jaar op
Praat met 'n konsultant