Book a call

Events and offers

×
KABV

Graad 10

Internationally accredited online courses aligned to the
KABV
Graad 10
syllabus.
Suggested for
14-16
year old students
Requirements
Leerders moet KABV Graad 9 of ’n gelykwaardige kwalifikasie.
Outcomes
Elke vak eindig met 'n vorderingstoets en berei die leerder voor vir Graad 11.
What is the
Graad 10
kurrikulum?

CambriLearn se Graad 10-leerplan is in lyn met die Nasionale KABV-leerplan en sluit die verpligte Graad 10-vakke in: Wiskunde, Wiskundige Geletterdheid, Engels, Afrikaans en Lewensoriëntering. Leerders kan ook kies uit ’n verskeidenheid keusevakke, naamlik: Rekeningkunde, Fisiese Wetenskap, Rekenaartoepassingstegnologie (RTT), Verbruikerstudies, Toerisme, Besigheidstudies, Lewenswetenskappe, Geografie en Geskiedenis. 

Elke kursus het ’n gestruktureerde lesplan wat deur professioneel opgeleide en gekwalifiseerde onderwysers saamgestel is. Leerders kry toegang tot regstreekse aanlynklasse sowel as ’n biblioteek van opgeneemde lesse, wat hulle weer kan kyk indien hulle sukkel met ’n spesifieke onderwerp.

Die leerder se vordering word op CambriLearn se Studente spoorsnyer gemonitor. Leerders voltooi ook opdragte en oefeneksamens wat deur hul onderwysers nagesien word. Die nagesiene werk en oefeneksamens bevat persoonlike terugvoer om die leerder te help verbeter.

Graad 10
skoolgeld

CambriLearn bied drie aanpasbare pakkette aan om aan die individuele leerlinge se behoeftes te voldoen. Jy kan die pakket vergelyking en geskatte kosteberekening vir ons KABV-kurrikulum aanbod hier sien.

Graad 10
toelatingsvereistes

Graad 10-toelatingsvereistes

Leerders moet KABV Graad 9 of ’n gelykwaardige kwalifikasie voltooi het voordat hulle vir Graad 10 inskryf. Dit is geskik vir leerders tussen die ouderdomme van 13 en 15 jaar.

Verslae

Leerders moet alle vakke binne ’n graad voltooi voordat hulle ’n rapport kan ontvang. ’n Vorderingsverslag is ook beskikbaar op versoek.

Admissions and assessment

As jy onseker is oor die graad of vlak waarop jou kind ingeskryf moet word, kan jy met een van ons onderwys konsultante praat wat sal bepaal of jou kind 'n assessering moet voltooi om hul geskikte skoolvlak te bepaal.

KABV-kurrikulumgids

Sien presies wat jou kind sal leer

Kry die volledige prentjie voordat jy besluit: vakke, fases, inskrywingstappe en wat ons Afrikaanse KABV-kurrikulum anders maak.

  • Volledige vaklyste vir elke graad van Graad R tot Graad 12
  • Die volledige pad van die Grondslagfase tot die Nasionale Senior Sertifikaat
  • Hoe inskrywing werk: stap vir stap van aanmelding tot eerste les
  • Registrasiebesonderhede: geregistreer by SACAI, die Umalusi-geakkrediteerde liggaam, en Cognia-geakkrediteer

80,000+

studente

100+

lande

4.8/5 uit 390+ resensies

Download your free brochure

Fill in your details and we’ll email it straight to you.

Enter your first name

Enter your surname

Enter a valid email address, like name@example.com

Select your country

Enter your phone number

Select a curriculum

Select a grade or level

Tell us how you heard about us

Tell us how you heard about us

Your brochure is on its way

Check your inbox for the download link. If it isn’t there in a few minutes, look in your spam or promotions folder.